Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 33 | Aantekening 35 » |
34. |
VERPLIGTINGE |
||
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
||
| Kapitaalverpligtinge | 882 | 751 | |
| Onafgehandelde kontrakte vir kapitaaluitgawes | 114 | 100 | |
| Kapitaaluitgawes gemagtig waarvoor nog nie gekontrakteer is nie | 130 | 173 | |
| Beleggings | 638 | 478 | |
| Bedryfshuurverpligtinge | 170 | 131 | |
| Betaalbaar binne een jaar | 63 | 43 | |
| Betaalbaar – twee tot vyf jaar | 94 | 82 | |
| Betaalbaar daarna | 13 | 6 | |
| 1 052 | 882 | ||
| Bostaande verpligtinge sal uit eie bronne en geleende fondse gefinansier word. |
