Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 14 | Aantekening 16 » |
15. |
BATES GEHOU VIR VERKOOP |
||
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
||
| Tsb Sugar het op 31 Januarie 2007 ’n ooreenkoms vir die verkoop van sekere bates ingevolge ’n grondhervormingstransaksie aangegaan. Die effektiewe datum van die Tenbosch-transaksie was 1 April 2007. Die tweede fase van die grondhervormingstransaksie wat aanvanklik na verwagting gedurende die 2009 finansiële jaar gefinaliseer sou word, is nog steeds aan die gang en gevolglik is die bates wat ingevolge dié ooreenkoms verkoop gaan word geklassifiseer as ”gehou vir verkoop” en waardeer ingevolge die vereistes van IFRS 5. |
|||
| Drawaarde van die bates geklassifiseer as “gehou vir verkoop” | 167 | 176 | |
| Eiendom, aanleg en toerusting | 119 | 116 | |
| Biologiese landboubates | 48 | 60 | |
| Met ingang 30 November 2009 is die belegging in Trans Hex herklassifiseer as “gehou vir verkoop” | |||
| en die belegging is dienooreenkomstig volgens IFRS 5 gemeet. | |||
| Drawaarde van die belegging geklassifiseer as “gehou vir verkoop” | 65 | – | |
| 232 | 176 |
