Aantekeninge by die finansiële jaarstate
vir die jaar geëindig 31 maart 2010
| « Aantekening 12 | Aantekening 14 » |
13. |
DEBITEURE EN KORTTERMYNLENINGS |
||||
DIE MAATSKAPPY |
GEKONSOLIDEERD |
||||
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
||
| Handelsdebiteure (bruto) | – | 6 | 1 488 | 1 241 | |
| Minus: Voorsiening vir waardedalings | – | – | (44) | (45) | |
| Handelsdebiteure (netto) | – | 6 | 1 444 | 1 196 | |
| Dividende ontvangbaar | – | – | 327 | 389 | |
| Vooruitbetalings en ander | – | – | 170 | 214 | |
| Lenings – Filiaalmaatskappye | 4 835 | 12 793 | – | – | |
| 4 835 | 12 799 | 1 941 | 1 799 |
Debiteure met ’n drawaarde van R43 miljoen (2009: R42 miljoen) het sekuriteit aan die groep verskaf. Lenings aan filiaalmaatskappye is onversekerd, dra geen rente nie en is op aanvraag terugbetaalbaar.
Bewegings op die voorsiening vir waardedalings van handelsdebiteure is soos volg:
| 2010 R miljoen |
2009 R miljoen |
||
| Saldo’s op 1 April | 45 | 44 | |
| Voorsiening vir waardedalings op debiteure | 8 | 13 | |
| Debiteure gedurende die jaar as oninbaar afgeskryf | (3) | (9) | |
| Ongebruikte bedrae teruggeskryf | (6) | (1) | |
| Ander | – | (2) | |
| Saldo’s op 31 Maart | 44 | 45 |
Gedurende die jaar is slegte skulde van R3 miljoen (2009: R9 miljoen) afgeskryf. Die ander klasse bates binne debiteure en korttermynlenings bevat geen bates waarop waardedalings gemaak is nie. Vir verdere inligting verwys na aantekening 32.
