7. |
BELEGGINGS – GESAMENTLIKE ONDERNEMINGS |
|
|
| |
(Bylaag B) |
|
|
| |
|
2010 |
2009 |
| |
|
R miljoen |
R miljoen |
| |
Ongenoteerde aandele – teen kosprys |
8 |
284 |
| |
Ekwiteitsaansuiwering |
39 |
(201) |
| |
Drawaarde |
47 |
83 |
| |
Langtermynlenings |
8 |
1 |
| |
|
55 |
84 |
| |
|
|
|
| |
Direkteurswaardasies van ongenoteerde beleggings |
55 |
84 |
| |
Oorskot van direkteurswaardasies bo drawaarde van beleggings: |
|
|
| |
– toeskryfbaar aan ekwiteithouers |
– |
– |
| |
– toeskryfbaar aan nie-beherende belang |
– |
– |
| |
|
– |
– |
| |
Rekonsiliasie van drawaarde aan die begin en einde van die jaar |
|
|
| |
Drawaarde op 1 April |
84 |
64 |
| |
Wisselkoersverskille met omrekening van drawaarde aan die begin van die jaar na jaareindkoers |
(18) |
26 |
| |
|
|
|
| |
Verliese van gesamentlike ondernemings erken |
(55) |
(155) |
| |
Belang in netto toedeelbare verliese van gesamentlike ondernemings |
(59) |
(141) |
| |
Dividende ontvang vanaf gesamentlike ondernemings |
(1) |
(2) |
| |
Wisselkoersverskille met omrekening vanaf gemiddelde koers na jaareindkoerse |
5 |
(12) |
| |
|
|
|
| |
Geëkwiteerde bewegings op reserwes |
1 |
(1) |
| |
Beleggings gemaak |
57 |
150 |
| |
Vervreemdings |
(19) |
– |
| |
Oordrag na beleggings – filiaalmaatskappye |
(3) |
– |
| |
Lenings terugbetaal |
(1) |
– |
| |
Besighede verkry |
9 |
– |
| |
Drawaarde op 31 Maart |
55 |
84 |
| |
|
|
|
| |
Die groep se belang in die resultate, bates en laste van gesamentlike ondernemings is soos volg: |
|
|
| |
|
|
|
| |
Verlies |
(146) |
(141) |
| |
Verkope |
146 |
113 |
| |
Bates |
95 |
176 |
| |
Laste |
49 |
154 |
| |
Die groep se belang in kapitaalverpligtinge van gesamentlike ondernemings beloop RNul (2009: R8 miljoen). |
|
|