Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 31 maart 2009

« Aantekening 33 Aantekening 35 »
       
34. Leningsbevoegdhede    
 

Daar is geen beperking op die leningsbevoegdhede van die maatskappy en sy filiale ten opsigte van lenings en gewaarborgde
skulde nie.