Volhoubaarheidsverslag

 

Pandemies

As deel van die groep se bewustheid van gemeenskapsrisiko word pandemiese risiko’s gemonitor en sal toepaslike stappe gedoen word waar nodig.