Werknemers |
|
|
Opsomming van die werknemers van bedryfsfiliale |
|
|
|
2009 |
2008 |
Rainbow Chicken |
7 417 |
7 653 |
Wispeco |
1 041 |
1 039 |
Tsb Sugar (kontrakwerkers uitgesluit) |
3 008 |
3 010 |
Ander |
11 |
11 |
|
11 477 |
11 713 |
M&I |
168 |
172 |
|
11 645 |
11 885 |
Die direksies van die onderskeie bedryfsfiliale is verantwoordelik vir hul eie strategie met betrekking tot diensbillikheid, MIV/vigs, opleiding en ander personeelaangeleenthede.