Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 31 maart 2009

« Aantekening 32 Aantekening 34 »
       
33. VERPLIGTINGE    
    2009    2008  
    R miljoen    R miljoen  
  Kapitaalverpligtinge 751    888  
    Onafgehandelde kontrakte vir kapitaaluitgawes 100    114  
    Kapitaaluitgawes gemagtig waarvoor nog nie gekontrakteer is nie 173    161  
    Beleggingsverpligtinge 478    613  
  Bedryfshuurverpligtinge 131    130  
    Betaalbaar binne een jaar 43    39  
    Betaalbaar – twee tot vyf jaar 82    81  
    Betaalbaar daarna 6    10  
spacer  spacer  spacer  spacer 
    882    1 018  
       
  Bostaande verpligtinge sal uit eie bronne en geleende fondse gefinansier word.