Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 31 maart 2009

« Aantekening 29 Aantekening 31 »
       
30. BESIGHEDE VERKRY
    2009    2008  
    R miljoen    R miljoen  
  Gedurende die afgelope twee jaar het filiaalmaatskappye in die groep verskeie klein besighede verkry.    
  Die bates en laste voortspruitend uit hierdie verkrygings was die volgende:    
  Netto bates verkry 7    3  
  Klandisiewaarde (aantekening 5) 4    2  
  Kontant betaal 11    5  
  Kontant van besigheid verkry –    (1) 
  Netto kontantvloei met verkryging van besigheid  11    4