| |
|
|
|
| 7. |
BELEGGINGS - GESAMENTLIKE ONDERNEMINGS |
|
|
| |
(Bylaag B) |
2009 |
2008 |
| |
|
R miljoen |
R miljoen |
| |
Ongenoteerde aandele teen kosprys |
284 |
97 |
| |
Ekwiteitsaansuiwering |
(201) |
(34) |
| |
Drawaarde |
83 |
63 |
| |
Langtermynlenings |
1 1 |
|
| |
|
84 |
64 |
| |
|
|
|
| |
Direkteurswaardasies van ongenoteerde beleggings |
84 |
64 |
| |
|
|
|
| |
Oorskot van direkteurswaardasies bo drawaarde van beleggings: |
|
|
| |
toeskryfbaar aan ekwiteithouers |
- |
- |
| |
toeskryfbaar aan minderheid |
- |
- |
| |
|
- |
- |
| |
|
|
|
| |
Rekonsiliasie van drawaarde aan die begin en einde van die jaar |
|
|
| |
Drawaarde op 1 April |
64 |
8 |
| |
Wisselkoersverskille met omrekening van drawaarde aan die begin van die jaar na jaareindkoers |
26 |
10 |
| |
|
|
|
| |
Verliese van gesamentlike ondernemings erken |
(155) |
(25) |
| |
Belang in netto toedeelbare verliese van gesamentlike ondernemings |
(141) |
(20) |
| |
Dividende ontvang vanaf gesamentlike ondernemings |
(2) |
- |
| |
Wisselkoersverskille met omrekening vanaf gemiddelde koers na jaareindkoerse |
(12) |
(5) |
| |
|
|
|
| |
Geëkwiteerde bewegings op reserwes |
(1) |
(11) |
| |
Lenings aangegaan/(terugbetaal) |
|
(7) |
| |
Beleggings gemaak |
150 |
89 |
| |
Drawaarde op 31 Maart |
84 |
64 |
| |
Die groep se belang in die resultate, bates en laste van gesamentlike ondernemings is soos volg: |
|
|
| |
Wins/(verlies) |
(141) |
(20) |
| |
Verkope |
113 |
71 |
| |
Bates |
176 |
124 |
| |
Laste |
154 |
66 |
| |
|
|
|
| |
Die groep se belang in kapitaalverpligtinge van gesamentlike ondernemings beloop R8 miljoen (2008: R11 miljoen) |
| |
|
|
|