| |
|
| |
n Wesentlike gedeelte, naamlik R3 052 miljoen (2008: R72 010 miljoen), van die direkteurswaardasies van ongenoteerde beleggings hierbo is gebaseer op die beurspryse van onderliggende genoteerde aandele wat deur die betrokke ongenoteerde beleggings gehou word. |
| |
|
| |
|
2009 |
2008 |
| |
Rekonsiliasie van drawaarde aan die begin en einde van die jaar |
R miljoen |
R miljoen |
| |
Drawaarde op 1 April |
43 175 |
33 033 |
| |
Wisselkoersverskille met omrekening van drawaarde aan die begin van die jaar na jaareindkoers |
(418) |
2 003 |
| |
|
|
|
| |
|
3 492 |
4 100 |
| |
Belang in netto toedeelbare wins van geassosieerde maatskappye |
4 947 |
7 230 |
| |
Dividende ontvang van geassosieerde maatskappye |
(1 526) |
(3 297) |
| |
Wisselkoersverskille met omrekening vanaf gemiddelde koers na jaareindkoerse |
71 |
167 |
| |
Geëkwiteerde bewegings op reserwes |
(530) |
(154) |
| |
Lenings terugbetaal |
|
(147) |
| |
Vervreemdings/kapitaalverminderings |
(78) |
(236) |
| |
Beleggings gemaak |
29 |
3 411 |
| |
Herstrukturering van belang in Unilever |
|
1 167 |
| |
Ontbondeling van BAT |
(21 432) |
|
| |
Waardedaling van beleggings |
(438) |
|
| |
Ander |
(5) |
(2) |
| |
Drawaarde op 31 Maart |
23 795 |
43 175 |