| |
|
|
|
| 28. |
Ekwiteitsaansuiwering |
|
|
| |
|
2009 |
2008 |
| |
|
R miljoen |
R miljoen |
| |
Belang in netto toedeelbare wins van geassosieerde maatskappye en |
|
|
| |
gesamentlike ondernemings per inkomstestaat |
4 806 |
7 210 |
| |
Voortgesette bedrywighede |
2 389 |
3 825 |
| |
Beëindigde bedrywighede |
2 417 |
3 385 |
| |
Dividende ontvang vanaf geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings |
(1 528) |
(3 297) |
| |
Belang in netto wins deur geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings behou |
3 278 |
3 913 |
| |
Wisselkoersverskille met omrekening vanaf gemiddelde koerse na jaareindkoerse |
59 |
162 |
| |
Ekwiteitsaansuiwering oorgeplaas na nie-verdeelbare reserwes |
|
|
| |
(Verwys state van veranderinge in ekwiteit) |
3 337 |
4 075 |
| |
Gedeelte van die belang in netto wins deur geassosieerde maatskappye en gesamentlike |
|
|
| |
ondernemings behou, wat verantwoord is vanuit ongeouditeerde tussenverslae en bestuurstate |
876 |
1 039 |
| |
|
|
|
| |
Voorwaardelike aanspreeklikhede van geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings |
|
|
| |
Waarborge aan derde partye Leweringswaarborge, borgstellings en kredietbriewe van verskeie |
|
|
| |
geassosieerde maatskappye en gesamentlike ondernemings |
170 |
142 |
| |
Voorwaardelike belastingaanspreeklikhede |
11 |
98 |
| |
|
|
|
| |
Eise Daar bestaan n aantal bestaande en potensiële regseise teen verskeie geassosieerde maatskappye waarvan die uitslag nie voorsien kan word nie, maar wat, beide individueel en gesamentlik, as nie-wesentlik beskou word. |
| |
|
|
|