| « Aantekening 21 | Aantekening 23 » |
| 22. | VOORSIENINGS | ||||||
| Regsgedinge* | Ander** | 2009 | Regsgedinge* | Ander** | 2008 | ||
| R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | R miljoen | ||
| Saldos op 1 April | 43 | 5 | 48 | 40 | 8 | 48 | |
| Addisionele voorsienings | | | | 4 | 1 | 5 | |
| Ongebruikte bedrae | (25) | | (25) | | | | |
| Ander | | | | | (1) | (1) | |
| 18 | 5 | 23 | 44 | 8 | 52 | ||
| Voorsienings gebruik gedurende die jaar | | | | (1) | (3) | (4) | |
| Saldos op 31 Maart | 18 | 5 | 23 | 43 | 5 | 48 | |
| * Regsgedinge is aanhangig gemaak teen sekere filiaalmaatskappye. Die uitkoms en tydsberekening hiervan is onseker. ** Verskeie kleiner voorsienings. |
|||||||