| « Aantekening 13 | Aantekening 15 » |
| 14. | BATES GEHOU VIR VERKOOP |
| Tsb Sugar het op 31 Januarie 2007 n ooreenkoms vir die verkoop van sekere bates ingevolge n grondhervormingstransaksie aangegaan. Die effektiewe datum van die Tenbosch-transaksie was 1 April 2007. Die tweede fase van die grondhervormingstransaksie is tans in proses en gevolglik is die bates wat ingevolge dié ooreenkoms verkoop gaan word geklassifiseer as gehou vir verkoop en waardeer ingevolge die vereistes van IFRS 5. |
| Besonderhede van die bates geklassifiseer as gehou vir verkoop is soos volg: | |||
| 2009 | 2008 | ||
| R miljoen | R miljoen | ||
| Bates | |||
| Eiendom, aanleg en toerusting | 59 | 71 | |
| Biologiese landboubates | 60 | 44 | |
| Voorraad | | 1 | |
| Verskeie ander netto bates | 57 | 89 | |
| 176 | 205 |