Aantekeninge by die finansiële jaarstate

vir die jaar geëindig 31 maart 2009

« Aantekening 9 Aantekening 11 »
         
10. BELASTING      
      2009   2008  
      R miljoen   R miljoen  
  10.1 Uitgestelde belasting       
    Uitgestelde belastingaanspreeklikheid    825    1 454  
       Eiendom, aanleg en toerusting   359    334  
       Ontasbare bates   10    13  
       Voorraad   152    109  
       Voorsienings   (61)   (68) 
       Biologiese landboubates   38    26  
       Beleggings (direk in ekwiteit verantwoord)  372    1 027  
       Belastingverliese   (25)   (38) 
       Toekomstige kapitaalwins belasbaar   32    35  
       Ander   (52)   16  
    Uitgestelde belastingbate    (10)   (4) 
       Eiendom, aanleg en toerusting   21    (2) 
       Voorraad   4    – 
       Voorsienings   (2)   (2) 
       Belastingverliese   (25)    –  
       Ander   (8)    – 
spacer  spacer  spacer  spacer  spacer 
    Netto uitgestelde belasting   815    1 450  
    Die beweging tussen begin- en eindsaldo van uitgestelde belasting kan      
    soos volg ontleed word:      
    Begin van die jaar   1 450    1 081  
    Koersverandering   –    (25) 
    Soos per inkomstestaat   (14)   79  
    Direk in ekwiteit   (621)   315  
      815    1 450  
         
   

Geen uitgestelde belasting word voorsien op tydelike verskille wat verband hou met beleggings in filiaalmaatskappye en gesamentlike ondernemings nie, aangesien Remgro die dividendbeleid van dié maatskappye beheer en gevolglik ook die omkeer van die tydelike verskille beheer.

Uitgestelde belasting op kapitaaldistribusies ontvang vanaf 1 Oktober 2001 tot 30 September 2007 word teen 14.0% voorsien weens die promulgasie van terugwerkende belastingwetgewing.

 
  10.2 Belastingverliese 
   
  2009   2008  
  R miljoen    R miljoen  
Beraamde belastingverliese wat beskikbaar is vir verrekening teen toekomstige    
   belasbare inkomste 118    189  
Aangewend om uitgestelde belastingbate te skep (36)   (135) 
  82    54  
     
Die berekende kapitaalverliese op 31 Maart, wat teen toekomstige kapitaalwinste van die    
maatskappy aangewend kan word, bedra R3 906 miljoen.    
     
  10.3   Sekondêre belasting op maatskappye (SBM) 
   
     
Die SBM-krediete op 31 Maart, wat teen toekomstige dividendbetalings    
   aangewend kan word, bedra    
   – Die maatskappy 3 260    76  
   – Filiaalmaatskappye 2 595    2 970  
Onbenutte SBM-krediete 5 855    3 046  
     
Remgro se geskiedenis van dividende ontvang teenoor gewone dividende betaal dui    
daarop dat sy SBM-krediete oor tyd toeneem. Dit is dus onwaarskynlik dat Remgro se    
SBM-krediete in die afsienbare toekoms teen gewone dividende betaal aangewend sal    
word, en geen uitgestelde belastingbate is dus geskep vir dié maatskappy se onbenutte    
SBM-krediete nie.    
     
  10.4  Belasting in inkomstestaat 
   
Gekonsolideerd     
Lopend   261    313  
– huidige jaar – Suid-Afrikaanse normale belasting 246    290  
  – Belasting op kapitaalwins 2    17  
  – Buitelandse belasting 7     8  
    255    315  
– vorige jaar – Suid-Afrikaanse normale belasting 6    (2) 
       
Sekondêre belasting op maatskappye – lopend 21    27  
Uitgestel – huidige jaar –    56  
  – vorige jaar (10)      
  – koersverandering –    (13) 
  – belasting op kapitaalwins (4)   35  
    268    419  
       
Die maatskappy     
Sekondêre belasting op maatskappye – lopend 686     – 
 
        
  10.5  Rekonsiliasie van effektiewe belastingkoers van die maatskappy 
   
en sy filiale met standaardkoers  %     %  
Effektiewe belastingkoers 21.6    12.9  
Verlaging/(verhoging) in standaardkoers as gevolg van:    
   Vrygestelde dividendinkomste 7.9    2.3  
   Nie-belasbare kapitaalwinste 0.6    13.5  
   Ander nie-belasbare inkomste 2.0    3.6  
   Buitelandse belasting (2.7)   (1.7) 
   Vorige jaar belasting 0.2     –   
   Koersverandering –    0.4  
   Toekomstige kapitaalwins betaalbaar 0.1    (1.2) 
   Sekondêre belasting op maatskappye (1.7)   (0.8) 
Standaardkoers 28.0    29.0