| 2007 | 2006 | |
| Rm | Rm | |
| Netto wins vir die jaar toeskryfbaar aan | ||
| ekwiteithouers | 6 942 | 8 202 |
| Plus/(minus) gedeelte toeskryfbaar aan | ||
| ekwiteithouers: | ||
| Negatiewe klandisiewaarde | (44) | |
| Netto waardedaling van beleggings, bates | ||
| en klandisiewaarde | 12 | 157 |
| Wins met die aflossing en verkoop van | ||
| beleggings | (256) | (3 475) |
| Herstruktureringskoste | 221 | 279 |
| Ander kapitale en nie-herhalende items | (10) | (67) |
| Netto oorskot, na belasting, met verkoop | ||
| van eiendom, aanleg en toerusting | (12) | (12) |
| Wesensverdienste | 6 853 | 5 084 |
| Nie-herhalende gedeelte van SEB-koste | ||
| teruggetel | | 380 |
| Wesensverdienste nie-herhalende gedeelte | ||
| van SEB-koste uitgesluit | 6 853 | 5 464 |