Verkorte gekonsolideerde staat van veranderinge in ekwiteit

  2007  2006 
  R’m  R’m 



Saldo op 1 April 38 090  36 503 
Totale inkomste verantwoord 14 008  9 108 
     
Wisselkoersaanpassings 5 035  (1 395)
Netto billike waarde aanpassings vir die jaar 1 846  1 903 
Netto inkomste direk in ekwiteit verantwoord 6 881  508 
Netto wins vir die jaar 7 127  8 600 
     
Dividende betaal (3 813) (4 676)
Kapitaal deur minderhede geïnvesteer 30  17 
Oordragte tussen reserwes en ander bewegings    
Veranderinge in reserwes van geassosieerde 11  (285)
   maatskappye (824) (242)
Aandele deur volfi liaal teruggekoop    
   (tesourie-aandele) (1 031) (977)
Medi-Clinic* –  (1 418)
Netto (aankoop)/lewering van aandele deur    
   Die Remgro Aandeletrust (54) 92 
Langtermyn aandele-aansporingskemareserwe 10  (21)
Kansellasie van tesourie-aandele –  (11)
 

Saldo op 31 Maart 46 427  38 090 
 

* Sedert 1 Januarie 2006 word Medi-Clinic as ’n geassosieerde maatskappy verantwoord terwyl dit voorheen gekonsolideer was.