| 2007 | 2006 | |
| Rm | Rm | |
| Kontant uit bedrywighede voortgebring | 1 970 | 1 786 |
| Belasting betaal | (676) | (369) |
| Dividende ontvang | 2 736 | 3 888 |
| Kontant beskikbaar uit bedryfsaktiwiteite | 4 030 | 5 305 |
| Dividende betaal | (3 813) | (4 676) |
| Netto kontantinvloei uit bedryfsaktiwiteite | 217 | 629 |
| Beleggingsaktiwiteite | (1 725) | 3 364 |
| Finansieringsaktiwiteite | 70 | 99 |
| Netto toename/(afname) in kontant en | ||
| kontantekwivalente | (1 438) | 4 092 |
| Kontant en kontantekwivalente aan die | ||
| begin van die jaar | 6 339 | 2 247 |
| Kontant en kontantekwivalente aan die | ||
| 4 901 | 6 339 | |
| Kontant en kontantekwivalente einde van die jaar | ||
| per balansstaat | 5 004 | 6 357 |
| Oortrokke bankrekening | (103) | (18) |