Ouditverslag

Die finansiële jaarstate is deur PricewaterhouseCoopers Ing. geouditeer en hulle ongekwalifiseerde ouditverslae ten opsigte van die volledige finansiële jaarstate en die opgesomde finansiële jaarstate is beskikbaar vir insae by die geregistreerde kantoor van die maatskappy.