| 2007 | 2006 | |
| Aantal aandele uitgereik | ||
| Gewone aandele van 1 sent elk | 448 802 207 | 448 802 207 |
| Uitgereik op 1 April | 448 802 207 | 486 493 650 |
| Gekanselleer gedurende die jaar | | (37 691 443) |
| Ongenoteerde B-gewone aandele | ||
| van 10 sent elk | 35 506 352 | 35 506 352 |
| Totale aantal aandele uitgereik | 484 308 559 | 484 308 559 |
| Aantal aandele in tesourie gehou | (11 948 372) | (4 473 004) |
| Gewone aandele teruggekoop en | ||
| in tesourie gehou | (8 554 019) | (1 379 635) |
| Gewone aandele deur Die Remgro | ||
| Aandeletrust gehou en as tesourie- | ||
| aandele verantwoord | (3 394 353) | (3 093 369) |
| 472 360 187 | 479 835 555 | |
| Geweegde aantal aandele | 474 123 689 | 483 154 691 |
| In die bepaling van verdienste per aandeel en wesensverdienste per | ||
| aandeel is die geweegde aantal aandele in berekening gebring. | ||
| 2007 | 2006 | |
| Rm | Rm | |
| Genoteerde beleggings | ||
| Geassosieerd | ||
| Boekwaarde | 11 478 | 9 989 |
| Markwaarde | 28 871 | 23 248 |
| Ander | ||
| Boekwaarde | 6 229 | 4 013 |
| Markwaarde | 6 229 | 4 013 |
| Ongenoteerde beleggings | ||
| Geassosieerd | ||
| Boekwaarde | 21 555 | 16 109 |
| Direkteurswaardasies | 62 969 | 41 564 |
| Ander | ||
| Boekwaarde | 16 | 123 |
| Direkteurswaardasies | 16 | 123 |
| Toevoegings tot en vervanging van | ||
| eiendom, aanleg en toerusting | 502 | 689 |
| Kapitaalverpligtinge | 704 | 275 |
| (Ingesluit bedrae gemagtig, maar nog nie | ||
| gekontrakteer nie) | ||
| Dividende ontvang | ||
| Dividende ingesluit by gekonsolideerde wins | 156 | 410 |
| Dividende vanaf geassosieerde maatskappye | ||
| teen beleggings verreken | 2 748 | 3 349 |