{"id":7646,"date":"2018-10-25T21:34:40","date_gmt":"2018-10-25T19:34:40","guid":{"rendered":"https:\/\/www.remgro.com\/?page_id=7646\/"},"modified":"2019-10-23T17:10:41","modified_gmt":"2019-10-23T15:10:41","slug":"gerusstelling","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/","title":{"rendered":"Gerusstelling"},"content":{"rendered":"<h2>Gesamentlike gerusstelling<\/h2>\n<p class=\"lead\">Die direksie erken sy aanspreeklikheid teenoor belanghebbendes om inligting wat relevant, akkuraat en betroubaar is, te verskaf. In hierdie verband moet genoem word dat Remgro \u2019n gesamentlike gerusstellingsmodel volg, wat bestuur, interne oudit en eksterne gerusstelling (bv. verifi\u00ebring van BBSEB-telkaart en koolstofopenbaarmakingsprojek) insluit. Remgro glo dat hierdie gerusstellingsmodel die nodige gerusstelling oor die gehalte en betroubaarheid van inligting verskaf. Die verskillende opsies en vlakke van onafhanklike gerusstelling beskikbaar, word deurlopend evalueer om optimale gerusstelling te verseker.<\/p>\n<p>Die gekonsolideerde finansi\u00eble jaarstate van Remgro is deur die onafhanklike eksterne ouditeur, PricewaterhouseCoopers Geink., in ooreenstemming met internasionale ouditstandaarde, geoudit. Remgro erken die toenemende vereistes van beleggers en regulerende en ander riglyne, soos King IV en die ge\u00efntegreerde rapporteringsriglyne, vir die eksterne gerusstelling van gekose nie-finansi\u00eble inligting. <\/p>\n<p>Die oudit-en-risikokomitee is verantwoordelik om te verseker dat die gesamentlike gerusstellingsmodel toegepas word om \u2019n geko\u00f6rdineerde benadering tot alle gerusstellingsaktiwiteite te verskaf, en dat die gesamentlike gerusstelling wat ontvang word, geskik is om aandag te gee aan al die wesentlike risiko\u2019s waarmee Remgro te doen kry. Dit is ook daarvoor verantwoordelik om die verhouding tussen Remgro en eksterne diensverskaffers te monitor. Verskeie ander vrywillige eksterne akkreditering-, sertifisering- en gerusstellingsinisiatiewe word in die Remgro-groep onderneem.<\/p>\n<p>Remgro het \u2019n ondernemingswye risiko- en geleentheids-bestuurstelsel ge\u00efmplementeer wat deel van die algehele gesamentlike gerusstellingsplan vorm. Tegnologie- en inligtingsrisiko en geleentheidsbestuur is ten volle in Remgro se gesamentlike gerusstellingsproses ge\u00efntegreer.<\/p>\n<p>Die direksie is tevrede dat \u2019n gesamentlike gerusstellingsmodel toegepas word wat die onderskeie gerusstellingsdienste en -funksies insluit op \u2019n wyse wat die doelwitte van gerusstelling ondersteun. <\/p>\n<p>Die direksie se leiding neem wetlike vereistes in ag met betrekking tot gerusstelling, en of dit toegepas moet word op die onderliggende gegewens wat gebruik word om \u2019n verslag voor te berei, of op die proses vir die voorbereiding en aanbieding van \u2019n verslag, of beide. In die bepaling van hoe om gerusstelling ten opsigte van eksterne verslae te verkry, word oorweging daaraan geskenk of die aard, omvang en mate van gerusstelling geskik is vir die teikengehoor, en doel van die verslag, en die evaluering van die onderliggende inhoud van die verslag. Die direksie is tevrede dat die eksterne verslae van Remgro die aanbevole praktyke van King IV nakom.<\/p>\n<h2>Interne oudit<\/h2>\n<p>Interne oudit vorm \u2019n integrale deel van Remgro se ondernemingswye risiko- en geleentheidsbestuurstelsel om gerusstelling oor die doeltreffendheid van Remgro se risiko- en geleentheidsbestuursproses en interne beheerstelsel te gee. Die interne ouditfunksie is onafhanklik van bestuur en het onbelemmerde toegang tot die oudit-en-risikokomitee en senior bestuur.<\/p>\n<p>Remgro se hoofouditbestuurder (HOB) verskaf \u2019n jaarlikse geskrewe beoordeling van die doeltreffendheid van Remgro se interne beheerstelsels en risiko- en geleentheidsbestuur aan die oudit-en-risikokomitee. Die oudit-en-risikokomitee is tevrede met die onafhanklikheid, gehalte en omvang van die interne ouditproses.<\/p>\n<p>Verslae oor die doeltreffendheid van Remgro se interne beheermaatre\u00ebls word in die risiko- en bestuursverslag en die oudit-en-risikokomiteeverslag ingesluit. Die oudit-en-risikokomitee het onder andere die verslae van die interne en eksterne ouditeure nagegaan en is tevrede met die geskiktheid en doeltreffendheid van die Remgro-groep se interne beheerstelsels.<\/p>\n<p>In die jaar onder oorsig het die oudit-en-risikokomitee die interne ouditmandaat, aan die hand van die beginsels en aanbevole praktyke van King IV, hersien vir goedkeuring deur die direksie.<\/p>\n<p>Die direksie kyk deurlopend daarna dat interne oudit \u2019n omvattende gehalteversekering- en verbeteringsproses volg, dat Remgro se risikoprofiel gereeld hersien word en dat die risikogebaseerde jaarlikse interne ouditwerkplan daarvolgens goedgekeur word.<\/p>\n<p>Die oudit-en-risikokomitee het mnr Deon Annandale as Remgro se HOB aangestel. Die direksie is tevrede met die eienskappe, objektiwiteit en onafhanklikheid van die HOB en dat hy oor die nodige status en bevoegdheid beskik. Die HOB word genooi om vergaderings van die bestuursraad by te woon, soos en wanneer nodig, bykomend tot staande uitnodigings na die RGTIB en tesouriekomitee se vergaderings en die beleggingstrategie-konferensie.<\/p>\n<p>\u2019n Eksterne, onafhanklike hersiening van die interne ouditfunksie word minstens elke drie jaar gedoen. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gesamentlike gerusstelling Die direksie erken sy aanspreeklikheid teenoor belanghebbendes om inligting wat relevant, akkuraat en betroubaar is, te verskaf. In hierdie verband moet genoem word dat Remgro \u2019n gesamentlike gerusstellingsmodel volg, wat bestuur, interne oudit en eksterne gerusstelling (bv. verifi\u00ebring van BBSEB-telkaart en koolstofopenbaarmakingsprojek) insluit. Remgro glo dat hierdie gerusstellingsmodel die nodige gerusstelling oor die&#8230;  <a href=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/\" class=\"more-link\" title=\"Read Gerusstelling\">Read more &raquo;<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"parent":445,"menu_order":9,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page-left-sidebar.php","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-7646","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Gerusstelling - Remgro Limited<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Gerusstelling - Remgro Limited\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Gesamentlike gerusstelling Die direksie erken sy aanspreeklikheid teenoor belanghebbendes om inligting wat relevant, akkuraat en betroubaar is, te verskaf. In hierdie verband moet genoem word dat Remgro \u2019n gesamentlike gerusstellingsmodel volg, wat bestuur, interne oudit en eksterne gerusstelling (bv. verifi\u00ebring van BBSEB-telkaart en koolstofopenbaarmakingsprojek) insluit. Remgro glo dat hierdie gerusstellingsmodel die nodige gerusstelling oor die... Read more &raquo;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Remgro Limited\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-10-23T15:10:41+00:00\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/gerusstelling\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/gerusstelling\\\/\",\"name\":\"Gerusstelling - Remgro Limited\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-10-25T19:34:40+00:00\",\"dateModified\":\"2019-10-23T15:10:41+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/gerusstelling\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/gerusstelling\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/gerusstelling\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"ESG en volhoubaarheid\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Gerusstelling\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/\",\"name\":\"Remgro Limited\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#organization\",\"name\":\"Remgro Limited\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/logo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/logo.jpg\",\"width\":337,\"height\":109,\"caption\":\"Remgro Limited\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Gerusstelling - Remgro Limited","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Gerusstelling - Remgro Limited","og_description":"Gesamentlike gerusstelling Die direksie erken sy aanspreeklikheid teenoor belanghebbendes om inligting wat relevant, akkuraat en betroubaar is, te verskaf. In hierdie verband moet genoem word dat Remgro \u2019n gesamentlike gerusstellingsmodel volg, wat bestuur, interne oudit en eksterne gerusstelling (bv. verifi\u00ebring van BBSEB-telkaart en koolstofopenbaarmakingsprojek) insluit. Remgro glo dat hierdie gerusstellingsmodel die nodige gerusstelling oor die... Read more &raquo;","og_url":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/","og_site_name":"Remgro Limited","article_modified_time":"2019-10-23T15:10:41+00:00","twitter_misc":{"Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/","url":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/","name":"Gerusstelling - Remgro Limited","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#website"},"datePublished":"2018-10-25T19:34:40+00:00","dateModified":"2019-10-23T15:10:41+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/gerusstelling\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"ESG en volhoubaarheid","item":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Gerusstelling"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#website","url":"https:\/\/www.remgro.com\/","name":"Remgro Limited","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.remgro.com\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#organization","name":"Remgro Limited","url":"https:\/\/www.remgro.com\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.remgro.com\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/logo.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.remgro.com\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/logo.jpg","width":337,"height":109,"caption":"Remgro Limited"},"image":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#\/schema\/logo\/image\/"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/7646","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7646"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/7646\/revisions"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/445"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7646"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}