{"id":7597,"date":"2018-10-25T10:50:36","date_gmt":"2018-10-25T08:50:36","guid":{"rendered":"https:\/\/www.remgro.com\/?page_id=7597\/"},"modified":"2019-10-30T08:44:29","modified_gmt":"2019-10-30T06:44:29","slug":"aanstelling-en-delegering-aan-bestuur","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/","title":{"rendered":"Aanstelling en delegering aan bestuur"},"content":{"rendered":"<p class=\"lead\">Die direksie delegeer gesag op \u2019n manier wat uiting gee aan sy siening oor die behoud en delegering van gesag. Uiteindelik is dit die direksie wat die Remgro-groep lei en beheer rakende wesentlike en strategiese kwessies wat \u2019n invloed op die reputasie en prestasie van die Remgro-groep kan h\u00ea. Ander sake word deur die bestuursraad en\/of die beleggingskomitee, of deur senior bestuur gehanteer, soos deur \u2019n formele delegering van gesag toegelaat word.<\/p>\n<p>Die direksie is tevrede dat sy delegering van gesag tot rolduidelikheid en die effektiewe uitoefening van gesag en verantwoordelikhede bydra. <\/p>\n<h2>Bestuursraad<\/h2>\n<p>Die bestuursraad is \u2019n subkomitee van die direksie en is hoof-saaklik verantwoordelik vir beleidvasstelling, monitering en bestuur van bestaande beleggings, identifisering en aanbeveling van nuwe beleggingsgeleenthede en die uitvoering van besluite en strategie wat deur die direksie goedgekeur is. Die bestuursraad se mandaat is <a target=\"_blank\" href=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/handves-en-mandate\/\" rel=\"noopener noreferrer\">hier<\/a> beskikbaar. Gedurende die jaar onder oorsig het die direksie die bestuursraad se mandaat aan die hand van die beginsels en aanbevole praktyke van King IV hersien.<\/p>\n<p>Die bestuursraad bestaan tans uit ses lede, van wie al drie uitvoerende direkteure in die direksie, asook mnre Pieter Louw, Raymond Ndlovu en Pieter Uys. Die HUB is die voorsitter van die bestuursraad, wat maandeliks vergader om die behoorlike nakoming van sy verantwoordelikhede te verseker. Die doeltreffendheid van die bestuursraad word op \u2019n jaarlikse grondslag gedoen deur selfevaluering, asook \u2019n beoordeling deur die direksie.<\/p>\n<h2>Beleggingskomitee<\/h2>\n<p>Die beleggingskomitee is \u2019n subkomitee van die direksie en is verantwoordelik vir die oorweging en goedkeuring van nuwe beleggings, die verlenging of vervreemding van bestaande beleggings en om oorweging te skenk, en aanbevelings aan die direksie te maak, rakende alle ander beleggings wat buite sy mandaat, wat op Remgro se webwerf beskikbaar is, val. In die jaar onder oorsig het die direksie, aan die hand van die beginsels en aanbevole praktyke van King IV, die mandaat van die beleggingskomitee hersien. <\/p>\n<p>Die beleggingskomitee bestaan uit ses lede, van wie vier nie-uitvoerende direkteure is, asook die HUB en HFB. Die voorsitter van die direksie is die voorsitter van die beleggingskomitee. Die beleggingskomitee vergader op \u2019n ad hoc-grondslag. Die doeltreffendheid van die beleggingskomitee word op \u2019n jaarlikse grondslag deur selfevaluering, asook \u2019n beoordeling deur die direksie, gedoen.<\/p>\n<h2>HUB en HFB se funksies<\/h2>\n<p>Die HUB en HFB word deur die direksie op \u2019n jaarlikse grondslag aangestel en is ex officio-lede van die direksie. Die HUB, mnr Jannie Durand is verantwoordelik vir die dag-tot-dag-bestuur van Remgro en hy word ondersteun deur mnr Neville Williams, die HFB van Remgro. Saam het hulle 48 jaar diens by Remgro en Remgro-verwante besighede en beskik hulle oor die nodige bevoegdheid, karakter en gesag, asook hulpbronne, om hul taak te verrig.<\/p>\n<p>Die HUB is verantwoordelik om leiding te gee ten opsigte van die implementering en uitvoering van goedgekeurde strategie, beleid en bedryfsbeplanning en dien as die skakel tussen die bestuursraad en die direksie. Die HUB is aanspreeklik en rapporteer aan die direksie en sy vertoning word jaarliks deur die direksie beoordeel. Die HUB beklee bykomende professionele posisies, waarvan die meeste <a target=\"_blank\" href=\"https:\/\/www.remgro.com\/pdf\/afr\/2019\/Remgro_AFR_IAR_2019.pdf#page=20\" rel=\"noopener noreferrer\">hier<\/a> gevind kan word.<\/p>\n<p>Die direksie het \u2019n opvolgplan vir die HUB en oorblywende lede van die bestuursraad, wat periodiek hersien word om die kontinu\u00efteit van uitvoerende leierskap te verseker. <\/p>\n<h2>Maatskappysekretaris<\/h2>\n<p>Die aanstelling van die maatskappysekretaris word deur die direksie goedgekeur en die direksie is verantwoordelik vir die verwydering van die maatskappysekretaris. Me Danielle Heynes is die maatskappysekretaris en is \u2019n heeltydse werknemer van Remgro.<\/p>\n<p>Die maatskappysekretaris het onbelemmerde toegang tot die direksie, maar is nie \u2019n lid daarvan nie. Die maatskappysekre-taris is verantwoordelik om leiding aan die direksie gesamentlik en, aan direkteure individueel, te gee rakende hulle pligte, verantwoordelikhede en mag, en om hulle bewus te maak van wetgewing en regulasies wat op Remgro betrekking het. Alle direkteure het onbeperkte toegang tot die dienste van die maatskappysekretaris. Die direksie is tevrede dat die re\u00eblings in di\u00e9 verband doeltreffend is. <\/p>\n<p>Die maatskappysekretaris is ook daarvoor verantwoordelik dat behoorlike korporatiewe bestuursbeginsels nagekom en dat direksie-ori\u00ebntering of opleiding, waar nodig, en gegrond op jaarlikse prestasiebeoordelings, gegee word. Die maatskappysekretaris verseker die behoorlike administrasie van verrigtinge en sake wat met die direksie, Remgro en die aandeelhouers van Remgro verband hou in ooreenstemming met toepaslike wetgewing en prosedures.<\/p>\n<p>Die maatskappysekretaris rapporteer, deur die voorsitter, aan die direksie oor alle statut\u00eare pligte en funksies wat in verband met die direksie uitgevoer is. Sover dit ander pligte en administratiewe sake betref, rapporteer die maatskappysekretaris aan uitvoerende bestuur.<\/p>\n<p>Die direksie onderneem \u2019n jaarlikse evaluering van die maatskappysekretaris se bevoegdhede, kwalifikasies en ervaring, soos deur die JSE se noteringsvereistes bepaal. Die evalueringsproses sluit \u2019n beoordeling in deur elke direksielid van die maatskappysekretaris se geskiktheid, vaardighede, kennis en die uitvoering van pligte. Die direksie is tevrede dat die maatskappysekretaris die nodige bevoegdheid, kwalifikasies, ondervinding, status en objektiwiteit het om onafhanklike leiding en ondersteuning op die hoogste besluitnemingsvlak in Remgro te verskaf. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die direksie delegeer gesag op \u2019n manier wat uiting gee aan sy siening oor die behoud en delegering van gesag. Uiteindelik is dit die direksie wat die Remgro-groep lei en beheer rakende wesentlike en strategiese kwessies wat \u2019n invloed op die reputasie en prestasie van die Remgro-groep kan h\u00ea. Ander sake word deur die bestuursraad&#8230;  <a href=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/\" class=\"more-link\" title=\"Read Aanstelling en delegering aan bestuur\">Read more &raquo;<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"parent":445,"menu_order":9,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page-left-sidebar.php","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-7597","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.5 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Aanstelling en delegering aan bestuur - Remgro Limited<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Aanstelling en delegering aan bestuur - Remgro Limited\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die direksie delegeer gesag op \u2019n manier wat uiting gee aan sy siening oor die behoud en delegering van gesag. Uiteindelik is dit die direksie wat die Remgro-groep lei en beheer rakende wesentlike en strategiese kwessies wat \u2019n invloed op die reputasie en prestasie van die Remgro-groep kan h\u00ea. Ander sake word deur die bestuursraad... Read more &raquo;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Remgro Limited\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-10-30T06:44:29+00:00\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"4 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\\\/\",\"name\":\"Aanstelling en delegering aan bestuur - Remgro Limited\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2018-10-25T08:50:36+00:00\",\"dateModified\":\"2019-10-30T06:44:29+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"ESG en volhoubaarheid\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/bestuur-en-volhoubaarheid\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Aanstelling en delegering aan bestuur\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/\",\"name\":\"Remgro Limited\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#organization\",\"name\":\"Remgro Limited\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/logo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/logo.jpg\",\"width\":337,\"height\":109,\"caption\":\"Remgro Limited\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Aanstelling en delegering aan bestuur - Remgro Limited","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Aanstelling en delegering aan bestuur - Remgro Limited","og_description":"Die direksie delegeer gesag op \u2019n manier wat uiting gee aan sy siening oor die behoud en delegering van gesag. Uiteindelik is dit die direksie wat die Remgro-groep lei en beheer rakende wesentlike en strategiese kwessies wat \u2019n invloed op die reputasie en prestasie van die Remgro-groep kan h\u00ea. Ander sake word deur die bestuursraad... Read more &raquo;","og_url":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/","og_site_name":"Remgro Limited","article_modified_time":"2019-10-30T06:44:29+00:00","twitter_misc":{"Est. reading time":"4 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/","url":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/","name":"Aanstelling en delegering aan bestuur - Remgro Limited","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#website"},"datePublished":"2018-10-25T08:50:36+00:00","dateModified":"2019-10-30T06:44:29+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/aanstelling-en-delegering-aan-bestuur\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"ESG en volhoubaarheid","item":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/bestuur-en-volhoubaarheid\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Aanstelling en delegering aan bestuur"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#website","url":"https:\/\/www.remgro.com\/","name":"Remgro Limited","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.remgro.com\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#organization","name":"Remgro Limited","url":"https:\/\/www.remgro.com\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.remgro.com\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/logo.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.remgro.com\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/logo.jpg","width":337,"height":109,"caption":"Remgro Limited"},"image":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#\/schema\/logo\/image\/"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/7597","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7597"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/7597\/revisions"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/445"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7597"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}