{"id":2039,"date":"2014-10-20T12:09:38","date_gmt":"2014-10-20T10:09:38","guid":{"rendered":"https:\/\/www.remgro.com\/disclaimer-2\/"},"modified":"2021-06-17T11:47:02","modified_gmt":"2021-06-17T09:47:02","slug":"gebruiksvoorwaardes","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/","title":{"rendered":"Gebruiksvoorwaardes"},"content":{"rendered":"<div class=\"wpb-content-wrapper\"><p class=\"lead\">[vc_row][vc_column][vc_column_text]\n<p>Remgro Beperk (\u201cRemgro\u201d) en sy geaffilieerde maatskappye (saam, die \u201cRemgro Groep\u201d) bied hierdie Internet Webtuiste aan (die \u201cWebtuiste\u201d). U gebruik van hierdie Webtuiste is onderhewig aan die volgende terme en voorwaardes wat Remgro ter eniger tyd mag wysig, en die gewysigde terme en voorwaardes sal effektief wees vanaf datum van wysiging.<\/p>\n<p>LEES ASSEBLIEF HIERDIE TERME EN VOORWAARDES VAN GEBRUIK SORGVULDIG VOOR U DIE WEBTUISTE GEBRUIK. Deur hierdie Webtuiste te gebruik, dui u aan dat u instem tot hierdie gebruiksterme en -voorwaardes. As u nie met die gebruiksterme en -voorwaardes saamstem nie, mag u nie die Webtuiste gebruik nie.<\/p>\n<h2>GEBRUIK VAN INLIGTING OP WEBTUISTE WAARVAN REMGRO DIE EIENAAR IS<br \/>\n(\u201cREMGRO INLIGTING\u201d)<\/h2>\n<p>Remgro verskaf en onderhou hierdie Webtuiste vir u persoonlike inligting en onderrig. U mag alleenlik die Remgro Inligting op hierdie Webtuiste vir u nie-kommersi\u00eble, opvoedkundige, private of huishoudelike gebruik aflaai of druk, op voorwaarde dat u nie enige outeursreg, handelsmerk, of ander kennisgewing met betrekking tot eienaarskap uitlaat of verander nie, of die Remgro Inligting verdraai, skend of andersins verander op \u2018n manier wat nadelig vir Remgro is nie. U moet aanvaar dat alles wat u sien of lees op die Webtuiste (soos \u2018n beeld, foto, illustrasie, ikon, teks, video, geskrewe of ander Remgro Inligting) is onderworpe aan outeursreg en word beskerm deur internasionale ooreenkomste oor outeursreg, tensy anders vermeld, en dat dit die eiendom van Remgro is. U mag nie enige Remgro Inligting op enige manier en vir enige openbare of kommersi\u00eble doel verkoop, reproduseer, versprei, verander, vertoon, in die openbaar opvoer, gebruik om \u2018n afgeleide werk te maak, daaroor berig of andersins gebruik nie. Verder, u mag nie Remgro Inligting op enige ander Webtuiste of in \u2018n rekenaar netwerk vir enige doel gebruik of vertoon nie. Indien u enige van hierdie terme sou skend, sal u reg tot gebruik van die Remgro Inligting outomaties be\u00ebindig word en moet u onmiddellik enige kopie\u00eb van enige Remgro Inligting wat u gemaak het, vernietig. Enige ongemagtigde gebruik deur u van die Remgro Inligting mag outeursregte, handelsmerkregte, private- of publieke regte, en kommunikasieregulasies en -wetgewing skend.<\/p>\n<h2>U VOORLEGGINGS EN MEDEDELINGS<\/h2>\n<p>Enige mededeling of materiaal deur u aan die Webtuiste gestuur deur middel van elektroniese pos of andersins, insluitende maar nie beperk tot enige data, vrae en antwoorde, kommentaar of voorstelle, sal deur Remgro hanteer word as nie-vertroulik en inligting wat vry is van enige eiendomsaanspraak.<\/p>\n<p>Enige kommunikasies na die Webtuiste gee outomaties aan Remgro \u2018n tanti\u00e8me-vry, ewigdurende, onherroeplike en nie-eksklusiewe lisensie vir die gebruik, reproduksie, verandering, publisiteit, redigering, vertaling, distribusie, opvoering en vertoon van sodanige kommunikasies, alleen of as deel van \u2018n ander werk in enige vorm, media, of tegnologie, nou reeds bekend of hierna ontwikkel, en om sodanige regte te sub-lisensieer. Enigiets wat u deurstuur aan die Webtuiste mag deur Remgro gebruik of gelisensieer word aan ander vir enige doel, insluitende maar nie beperk tot reproduksie, openbaarmaking, transmissie, publikasie, uitsending en uitsaai, of die ontwikkeling, vervaardiging of bemarking van produkte wat sodanige inligting gebruik.<\/p>\n<h2>PRIVAATHEID<\/h2>\n<p>Remgro prosesseer persoonlike inligting in ooreenstemming met ons Privaatheidsbeleid wat <a href=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/privacy-policy\/\">hier<\/a> gevind kan word.<\/p>\n<h2>ONTEIENING OF UITSLUITING VAN AANSPREEKLIKHEID<\/h2>\n<p>Die inligting op hierdie Webtuiste is alleenlik bedoel vir algemene inligting en is nie bedoel om as finansi\u00eble of ander advies te dien nie. Alhoewel Remgro probeer om te verseker dat die inligting op hierdie Webtuiste volledig en korrek is, word baie van die inligting voorsien deur derde partye. Remgro is nie in \u2018n posisie om te kontroleer of sulke inligting altyd korrek of volledig is nie. U gebruik van die Webtuiste is op u eie risiko. Remgro gee geen waarborg en maak geen voorstelling dat die Remgro Inligting korrek, foutvry, waar of betroubaar is nie of dat u gebruik van die Remgro Inligting nie die regte van derde partye mag skend nie. Remgro waarborg ook nie dat die funksionele aspekte van die Webtuiste foutvry is nie of dat die Webtuiste of -bedienaar wat dit beskikbaar maak, vry van virusse of ander skadelike komponente is nie. Indien u gebruik van hierdie Webtuiste of die Remgro Inligting tot gevolg het dat u eiendom, materiaal, toerusting of data moet laat diens of vervang, is Remgro nie vir die koste verantwoordelik nie. Sonder om die algemene strekking van die volgende te beperk, alles op die Webtuiste word aangebied aan u \u201cSOOS DIT IS\u201d en \u201cSOOS BESKIKBAAR\u201d, SONDER WAARBORG VAN ENIGE AARD, UITDRUKLIK, STILSWYEND OF GE\u00cfMPLISEER, INSLUITENDE MAAR NIE BEPERK TOT GE\u00cfMPLISEERDE WAARBORGE VAN REDELIKE SORG EN VAARDIGHEID, OF DIE NIE-SKENDING VAN REGTE VAN DERDES NIE. Remgro gee geen waarborge betreffende die korrektheid, betroubaarheid, volledigheid, of tydigheid van die Remgro Inligting, sagteware teks, grafiese voorstellings, en gekoppelde webtuistes nie, of betreffende enige resultate bekombaar uit die gebruik van die Webtuiste nie.<\/p>\n<h2>HANDELSMERKKENNISGEWING<\/h2>\n<p>Die handelsmerke, logos en dienstemerke wat u sien op hierdie Webtuiste is die geregistreerde en ongeregistreerde handelsmerke van Remgro en sy geaffilieerde maatskappye of is gelisensieer aan die Remgro Groep deur derde partye. Niks op die Webtuiste moet ge\u00efnterpreteer word as sou dit, by implikasie, estoppel of andersins, \u2018n lisensie of reg om te gebruik gee sonder die toestemming van Remgro of derde party wat sodanige reg besit. U ongemagtigde gebruik van enige handelsmerk vertoon op die Webtuiste, of enige ander inhoud van die Webtuiste, behalwe soos bepaal hierin, word streng verbied.<\/p>\n<h2>OUTEURSREGKENNISGEWING<\/h2>\n<p>Die inhoud van hierdie Remgro Webtuiste is onderworpe aan outeursregbeskerming en reproduksie van die inhoud, of enige deel en die aanhaal daarvan is verbode sonder die voorafgaande toestemming van Remgro.<\/p>\n<p>\u00a9Remgro Beperk, 2007. Alle regte voorbehou.<\/p>\n<h2>GEKOPPELDE WEBTUISTES<\/h2>\n<p>Hierdie Webtuiste mag koppelings bied met ander webtuistes wat deur ander partye bedryf word. Die insluiting van enige koppeling tot sodanige webtuistes impliseer nie enige onderskrywing deur Remgro van sodanige webtuistes of die dienste of produkte wat daarop aangebied word nie. Remgro het nie enige gekoppelde webtuistes hersien nie en is nie verantwoordelik vir die inhoud of korrektheid van enige webbladsye of ander webtuistes wat met gekoppelde webtuistes gekoppel is nie. U koppeling met sodanige webtuistes of -bladsye is op u eie risiko.<\/p>\n<p>U mag nie \u2018n koppeling met hierdie Webtuiste daarstel vanaf \u2018n derde party webtuiste nie, tensy:<\/p>\n<ul>\n<li>Die koppeling nie impliseer dat daar enige assosiasie, onderskrywing of borgskap deur Remgro is nie van sodanige webtuiste of enige produkte of dienste aangebied op sodanige webtuiste.<\/li>\n<li>Die koppeling na die Remgro tuisblad is by http:\/\/www.Remgro.co.za.<\/li>\n<li>Die derde party gekoppelde bladsye hierdie Webtuiste vertoon sonder enige verandering van enige aard; in die besonder, u mag nie \u2018n \u201cgeraamde\u201d weergawe van hierdie Webtuiste laat vertoon nie.<\/li>\n<\/ul>\n<h2>BE\u00cbINDIGING<\/h2>\n<p>U stem toe dat Remgro u gebruik van die Webtuiste mag be\u00ebindig as Remgro redelikerwys glo dat u hierdie ooreenkoms geskend het of in stryd met die letter of gees van hierdie ooreenkoms opgetree het, of die regte van Remgro of derde partye geskend het, of vir enige rede wat ookal, sonder kennisgewing. U stem toe dat Remgro hierdie Webtuiste kan verander of kan be\u00ebindig, met of sonder kennisgewing. U stem saam dat Remgro nie aanspreeklik sal wees teenoor u of enige derde party as gevolg van sodanige verandering of be\u00ebindiging nie. Die bepalings getiteld \u201cU Voorleggings en Mededelings\u201d, \u201cOnteiening of Uitsluiting van Aanspreeklikheid\u201d, \u201cBeperking van Aanspreeklikheid\u201d en \u201cAlgemene Bepalings\u201d sal be\u00ebindiging van hierdie ooreenkoms oorleef.<\/p>\n<h2>BEPERKING VAN AANSPREEKLIKHEID<\/h2>\n<p>Onder geen omstandighede sal Remgro aanspreeklik wees vir enige verlies wat voortspruit uit of in verband met die gebruik van inligting beskikbaar op die Webtuiste, hetsy direk of indirek, insluitende (sonder beperking) enige aanspreeklikheid met betrekking tot enige verlies van gebruik, opskorting van besigheid, verlore winste of verlore data, of gevolgs-, spesiale of ander skade van enige aard ongeag die vorm van die aksie, hetsy uit hoofde van kontrak, onregmatige daad (insluitende nalatigheid) of andersins.<\/p>\n<h2>Afdwingbaarheid<\/h2>\n<p>As enige van die bepalings hierin nie ten volle afdwingbaar is nie vir enige rede, sal die res van hierdie ooreenkoms nietemin steeds van toepassing wees.<\/p>\n<h2>JURISDIKSIE<\/h2>\n<p>Hierdie terme en voorwaardes sal beheer en ge\u00efnterpreteer word in ooreenstemming met die reg van Suid-Afrika sonder om effek te gee aan die beginsels van internasionale reg (ingeval van botsende regstelsels). U stem hiermee toe tot die eksklusiewe jurisdiksie van die Hooggeregshof van Suid-Afrika met betrekking tot enige geskil wat in verband met die gebruik van hierdie Webtuiste mag ontstaan, of in verband met hierdie terme en voorwaardes of enige aangeleentheid in verband daarmee.<\/p>\n<h2>ALGEMENE BEPALINGS<\/h2>\n<p>Tensy anders vermeld, die inligting en Remgro Inligting op hierdie Webtuiste word aangebied slegs vir inligtingsdoeleindes. Remgro maak geen voorstelling dat die Remgro Inligting van toepassing of beskikbaar is vir gebruik in elke land in die w\u00eareld nie. U gebruik van hierdie Webtuiste is op u eie risiko en u is aanspreeklik vir nakoming van toepaslike plaaslike wette. U moet besef dat toegang tot die Remgro Inligting moontlik nie wettig mag wees vir sekere persone of in sekere lande nie. Enige regsoptrede in verband met hierdie Webtuiste moet binne drie jaar na datum van ontstaan van die eis of eisoorsaak ingestel word, andersins sal sodanige eis of eisoorsaak uitgewis word. Enige afstanddoening van regte deur Remgro met betrekking tot enige skending van die bepalings van hierdie ooreenkoms, moet nie ge\u00efnterpreteer word as \u2018n afstanddoening van regte ten opsigte van enige ander of daaropvolgende skending van die bepalings van hierdie ooreenkoms nie.<\/p>\n<h2>REMGRO BEPERK<\/h2>\n<p>(Registrasie Nommer 1968\/006415\/06)<br \/>\nMillenniapark<br \/>\nStellentialaan 16<br \/>\nStellenbosch<br \/>\n7600<\/p>\n<p><script src=\"chrome-extension:\/\/hjggbopcacdchdecegldbeknhpeiheaf\/content\/zbscormscript.js\" type=\"text\/javascript\"><\/script><\/p>\n<p><script src=\"chrome-extension:\/\/hjggbopcacdchdecegldbeknhpeiheaf\/content\/zbscormscript.js\" type=\"text\/javascript\"><\/script>[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row]\n<p><script src=\"chrome-extension:\/\/hjggbopcacdchdecegldbeknhpeiheaf\/content\/zbscormscript.js\" type=\"text\/javascript\"><\/script><\/p>\n<p><script src=\"chrome-extension:\/\/hjggbopcacdchdecegldbeknhpeiheaf\/content\/zbscormscript.js\" type=\"text\/javascript\"><\/script><\/p>\n<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][vc_column_text] Remgro Beperk (\u201cRemgro\u201d) en sy geaffilieerde maatskappye (saam, die \u201cRemgro Groep\u201d) bied hierdie Internet Webtuiste aan (die \u201cWebtuiste\u201d). U gebruik van hierdie Webtuiste is onderhewig aan die volgende terme en voorwaardes wat Remgro ter eniger tyd mag wysig, en die gewysigde terme en voorwaardes sal effektief wees vanaf datum van wysiging. LEES ASSEBLIEF HIERDIE&#8230;  <a href=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/\" class=\"more-link\" title=\"Read Gebruiksvoorwaardes\">Read more &raquo;<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"page-full-width.php","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-2039","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.4 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Gebruiksvoorwaardes - Remgro Limited<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Gebruiksvoorwaardes - Remgro Limited\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"[vc_row][vc_column][vc_column_text] Remgro Beperk (\u201cRemgro\u201d) en sy geaffilieerde maatskappye (saam, die \u201cRemgro Groep\u201d) bied hierdie Internet Webtuiste aan (die \u201cWebtuiste\u201d). U gebruik van hierdie Webtuiste is onderhewig aan die volgende terme en voorwaardes wat Remgro ter eniger tyd mag wysig, en die gewysigde terme en voorwaardes sal effektief wees vanaf datum van wysiging. LEES ASSEBLIEF HIERDIE... Read more &raquo;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Remgro Limited\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-06-17T09:47:02+00:00\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/gebruiksvoorwaardes\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/gebruiksvoorwaardes\\\/\",\"name\":\"Gebruiksvoorwaardes - Remgro Limited\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2014-10-20T10:09:38+00:00\",\"dateModified\":\"2021-06-17T09:47:02+00:00\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/af\\\/gebruiksvoorwaardes\\\/\"]}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/\",\"name\":\"Remgro Limited\",\"description\":\"\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#organization\",\"name\":\"Remgro Limited\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/logo.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2016\\\/03\\\/logo.jpg\",\"width\":337,\"height\":109,\"caption\":\"Remgro Limited\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.remgro.com\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Gebruiksvoorwaardes - Remgro Limited","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Gebruiksvoorwaardes - Remgro Limited","og_description":"[vc_row][vc_column][vc_column_text] Remgro Beperk (\u201cRemgro\u201d) en sy geaffilieerde maatskappye (saam, die \u201cRemgro Groep\u201d) bied hierdie Internet Webtuiste aan (die \u201cWebtuiste\u201d). U gebruik van hierdie Webtuiste is onderhewig aan die volgende terme en voorwaardes wat Remgro ter eniger tyd mag wysig, en die gewysigde terme en voorwaardes sal effektief wees vanaf datum van wysiging. LEES ASSEBLIEF HIERDIE... Read more &raquo;","og_url":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/","og_site_name":"Remgro Limited","article_modified_time":"2021-06-17T09:47:02+00:00","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/","url":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/","name":"Gebruiksvoorwaardes - Remgro Limited","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#website"},"datePublished":"2014-10-20T10:09:38+00:00","dateModified":"2021-06-17T09:47:02+00:00","inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.remgro.com\/af\/gebruiksvoorwaardes\/"]}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#website","url":"https:\/\/www.remgro.com\/","name":"Remgro Limited","description":"","publisher":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.remgro.com\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#organization","name":"Remgro Limited","url":"https:\/\/www.remgro.com\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/www.remgro.com\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/logo.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.remgro.com\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/logo.jpg","width":337,"height":109,"caption":"Remgro Limited"},"image":{"@id":"https:\/\/www.remgro.com\/#\/schema\/logo\/image\/"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/2039","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2039"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/2039\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.remgro.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2039"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}