K S Rantloane (42)
Aangestel: 30 November 2020
Direkteurskappe: Mnr Rantloane is die stigter van Ata Capital en is tans ‘n direkteur van Rain Group Holdings Eiendoms Beperk, Southern African Venture Capital and Private Equity Association, SLG Eiendoms Beperk, Masana Petroleum Solutions Eiendoms Beperk, Imbewu Capital Partners Eiendoms Beperk en ‘n trustee van die Click Stigting. Voorheen was hy hoof van skuldkapitaalmarkte by Deutsche Bank AG, Johannesburg. Hy het sy loopbaan begin by Rand Aksepbank Beperk en het gedien as uitvoerende assistent vir die hoofuitvoerende beamptes van FirstRand Beperk en FirstRand Bank Beperk. Hy het ‘n BSc (Hons) graad aan die Universiteit van Kaapstad behaal en ‘n FRM-aanwysing van die Global Association of Risk Professionals. Hy is ’n lid van die beleggingskomitee en die strategiese ESG-komitee.