Posted

J J Durand (55)

BRek (Hons), MPhil (Oxon), GR(SA)
Diensjare by die groep: 26

Direkteurskappe: Mnr Durand is in Mei 2012 as die hoofuitvoerende beampte van Remgro aangestel en het op die direksie van verskeie onderliggende beleggings van Remgro gedien. Hy is tans voorsitter van Distell Group Holdings Beperk, RCL Foods Beperk en Rand Merchant Investment Holdings Beperk en dien ook op die direksie van Mediclinic International plc. Hy het voorheen in die groep gedien as Remgro se beleggingshoof en ook as finansiële direkteur en hoofuitvoerende beampte van VenFin Beperk. Hy is ‘n lid van die beleggingskomitee.

Comments are closed.