Posted

G G Nieuwoudt (48)

Aangestel: 28 November 2019

Direkteurskappe: Mnr Nieuwoudt is die stigter en die besturende vennoot van Southern Right Capital. Hy dien as ‘n direkteur van die Accumulus Funds, ‘n Cayman-gebaseerde vrygestelde maatskappy. Voorheen was hy direkteur van Alternative Investment Solutions by Edmond de Rothschild Capital Holdings, Londen en die besturende vennoot en portefeuljebestuurder by Silver Creek Capital. Hy is ‘n CFA Charterholder en het ‘n BComm graad in Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is ‘n lid van die beleggingskomitee.

Comments are closed.