Posted

A E Rupert (35)

Aangestel: 29 November 2018

Direkteurskappe: Mnr Anton Rupert dien sedert 2017 as nie-uitvoerende direkteur op die direksie van Compagnie Financière Richemont SA en is ‘n lid van laasgenoemde se strategiese sekuriteit en nominasiekomitee. Hy het waardevolle insig ten opsigte van veranderende verbruikersgedrag in digitale bemarking en web-gebaseerde handel en het sedert 2009 omvattende blootstelling aan die groep se besighede.

Comments are closed.