P K HARRIS (69)
AANGESTEL: 28 November 2001

Direkteurskappe: Nie-uitvoerende direkteur van RMB Holdings Beperk en RMI Holdings Beperk. Hy het aan Universiteit Stellenbosch gegradueer met ‘n MComm in ekonomie en finansies. Hy is ‘n medestigter van Rand Consolidated Investments wat in 1985 met Rand Aksepbank Beperk saamgesmelt het. Hy was ook ‘n stigterdirekteur van FirstRand Beperk na die samevoeging van die finansiëledienste-belange van Anglo American Corporation of South Africa en RMB Holdings Beperk en hoofuitvoerende beampte tot sy aftrede in 2009. Mnr Harris is lid van die beleggingskomitee en die vergoedings-en-nominasiekomitee.

< TERUG NA ONAFHANKLIKE NIE-UITVOERENDE DIREKTEURE