Groepstruktuur op 30 Junie 2021
Remgro Beperk belangrikste beleggings – ekwiteitsbelang gehou
Remgro is ’n gediversifiseerde beleggingshouer-maatskappy met die visie om die voorkeur betroubare beleggingsmaatskappy te wees wat konsekwent volhoubare waarde vir belangegroepe skep.
Ons belange bestaan hoofsaaklik uit beleggings in die volgende industrieë: