E DE LA H HERTZOG (69)
AANGESTEL: 18 Augustus 2000
ONDERVOORSITTER

Direkteurskappe: Nie-uitvoerende voorsitter van Mediclinic International plc. Hy het ‘n meestersgraad in medisyne, ‘n genootskap van die Kollege van Anestesiologie en ‘n PhD (honoris causa) verwerf. Hy is ‘n voormalige voorsitter van die raad van Universiteit Stellenbosch en dien sedert Junie 2005 as nie-uitvoerende ondervoorsitter van Remgro.

< TERUG NA NIE-UITVOERENDE DIREKTEURE