Bydrae tot wesensverdienste 30 Junie
2021
R miljoen
30 Junie
2020
R miljoen
Maatskaplike impakbeleggings (66) 19

The Blue Bulls Company Eiendoms Beperk (Blue Bulls)

Profiel:

Blue Bulls bestuur die Blue Bulls professionele rugby-unie, Loftus Versfeld en sekere amateur- en bestuursaksies en bedrywighede van die Blue Bulls rugby-unie.

Webwerf www.bullsrugby.co.za

Stellenbosch Academy of Sport Eiendoms Beperk

Profiel:

Stellenbosch Academy of Sport verskaf afrigting van wêreldgehalte aan plaaslike en internasionale sportspanne en atlete, asook ’n omgewing vir voorbereiding.

Webwerf www.sastraining.co.za

Stellenbosch Football Club Eiendoms Beperk

Profiel:

Die Stellenbosch Football Club neem aan die Suid-Afrikaanse Premiersokkerliga deel. Die belegging in die klub bevorder Remgro en die Stellenbosch Academy of Sport se plaaslike gemeenskapsbetrokkenheid.

Webwerf www.stellenboschfc.com