Remgro se vier vernaamste bedryfsfiliale, naamlik RCL Foods, Distell, Siqalo Foods en Wispeco, word op ’n gedesentraliseerde grondslag as onafhanklike entiteite, met outonome direksies, bedryf en bestuur.
Verwys asseblief na die volledige volhoubare ontwikkelingsverslag vir verdere inligting rakende die maatskaplike en omgewingsprestasies van hierdie filiale.