Die direksie het ’n omvattende risikobestuurstelsel wat voorsiening maak vir deurlopende risikobeoordeling, evaluering en die vaslegging van interne beheermaatreëls. Die groep se rapportering oor die risikobestuursproses en interne beheerstelsels is ingesluit in die risikobestuursverslag.