



Finansieel
Jaar geëindig 30 Junie 2021 |
Jaar geëindig 30 Junie 2020 |
% verandering |
|
Totale wesensverdienste (R miljoen) | 2 885 | 3 167 | (8.9) |
---|---|---|---|
– per aandeel (sent) | 510.6 | 560.6 | (8.9) |
Wesensverdienste van voortgesette bedrywighede (R miljoen)* | 2 885 | 1 737 | 66.1 |
– per aandeel (sent) | 510.6 | 307.5 | 66.0 |
Dividende per aandeel | |||
Gewoon (sent) | 90.00 | 265.00 | (66.0) |
– Tussen (sent) | 30.00 | 215.00 | (86.0) |
– Finaal (sent) | 60.00 | 50.00 | 20.0 |
Intrinsieke netto batewaarde per aandeel (R) | 177.33 | 154.47 | 14.8 |
Remgro-aandeelprys op 30 Junie (R) | 114.60 | 99.90 | 14.7 |
Persentasie diskonto teenoor intrinsieke netto batewaarde (%) | 35.4 | 35.3 | (10 bps) |
* | Wesensverdienste van voortgesette bedrywighede vir die vergelykende jaar is bereken deur die uitsluiting van die geëkwiteerde inkomste van RMB Holdings Beperk weens die ontbondeling van die belegging. |
Ander inligting
Jaar geëindig 30 Junie 2021 |
Jaar geëindig 30 Junie 2020 |
|
Korporatiewe maatskaplike besteding (KMB) by die kern (R miljoen) |
22 | 25 |
---|---|---|
BBSEB-telkaart – bydraervlak | 5 | 6 |
Volgehoue deelname aan Koolstofopenbaarmakingsprojek | Ja | Ja |
Insluiting in FTSE/JSE Verantwoordelike Beleggingsindeks |
Ja | Ja |